aardvark. blaarkalender —
Lewend uit Monsterkaart, die Veldapp en Rolfes Agri

Wanneer trek ons weer blare?

Alles op een kalender: wat hierdie seisoen reeds getrek is (in die Veldapp klaar gemerk, of al met ’n uitslag in Monsterkaart) en wat nog getrek moet word — elke datum is die verjaarsdag van julle eie laaste monster. Klik ’n ry oop om die punte te sien, die datum te skuif, of die job te skep.

Laai die kalender…